Welkom by Suidlanders Noodplan
Hierdie web is opgerig om die Suidlander NoodSMS intekenaars te help met hulle voorbereiding vir 'n Nood-Toestand.
Hierdie web bevat die Ontrekkingspunt GPS stelsel wat volgens u ligging, vir u 'n Ruitverwysing (GPS koordinaat) gee waar u heen kan gaan in 'n Noodtoestand.
Daar sal opgeleide Suidlander Gidse u kan ontvang.
Hierdie web het ook artikels met belangrike inligting wat u in staat kan stel om te kan voorberei vir Noodtoestande.